Sunette Bridges vervolg.
Let nou mooi op hoe Sunette die mense breinspoel vir geld.
Sy se die Dames moet eers registreer om meer te weet en om te registreer moet jy betaal ???
(Sunette) Met my Man in die VSA, sukkel ek
vreeslik met die "kodetaal" wat ek moet gebruik om nuwe inligting op die
Boervrouliga se webbald te laai en ek het SOOOO baie nuus wat ek graag
wil deel! Let nou mooi op hoe Sunette die mense breinspoel vir geld.
Sy se die Dames moet eers registreer om meer te weet en om te registreer moet jy betaal ???
LIDMAATSKAP:
Lidmaatskap sal R120/jaar beloop en sal by aansluiting, pro rata bepaal word.Hy is Woensdag terug en dan is ek weer in
besigheid! lol
Ek HET 'n plan... Ek dink egter NIE dis wys om dit wat ek beplan op FB te sit nie en sal graag eerder dit in my nuusbreif aan die Boervrouliga se lede wil stuur, wat dit dan met hul manne kan deel... As die dames dus nog nie het nie, gaan registreer as lid om die detail oor ons planne en meer te ontvang!

Op 3 November woon ek 'n beraad by waar ek
my plan met ons Volksgenote moet deel en ek sal graag ook na afloop van
die vergadering die detail van die beraad met ons geregistreerde lede
wil deel...
Ek het met die direkteure van die BVL gesels oor die moontlikheid om ook die manne te regsitreer op 'n ander formaat sodat hulle die nuusbriewe en inligting oor ons werksaamhede kan ontvang... Hulle seg dis reg... Sal die manne belangstel? Laat weet...
Met registrasie moet 'n mens BAIE detail invul, maar dit is om te voorkom dat ons met verraaiers en trolle sit!
Dus... kliek hier en word solank 'n lid! Die res van die detail sal Woensdag volg sodra my persoonlike IT-man weer tuis is! Sx
SUNETTE BRIDGES EN DIE REGSES !!!!!!
FOTO ALBUM OOR -
Sunette Bridges Rassisme en Haatspraak op haar Faceboek
KLIK OP FOTO :
https://picasaweb.google.com/110302743413137822225/SunetteBridgesRassismeEnHaatspraakOpHaarFaceboek
Sunette Bridges Rassisme en Haatspraak op haar Faceboek
KLIK OP FOTO :
https://picasaweb.google.com/110302743413137822225/SunetteBridgesRassismeEnHaatspraakOpHaarFaceboek
No comments:
Post a Comment