Hier kom ’n Boere-Winnie
http://sondag.co.za/hier-kom-n-boere-winnie/
Die sangeres Sunette Bridges het haar die week verder in die politieke arena ingewriemel toe sy haar eie vroueliga op Facebook gestig het!
Nou kan ’n mens nie anders as om haar te vergelyk met die moeder van die nasie, Winnie Madikizela-Mandela, nie. Winnie, wat met Nelson Mandela getroud was, het dié eretitel gekry na sy ’n politieke grondpad gestap het. Sy was ook langer as 10 jaar die leier van die ANC se Vroueliga.
Sunette se politieke aspirasies is in dié stadium net tot Facebook beperk, maar die dames wat al aangesluit het meen dat sy die leier van ’n “nuwe struggle na vryheid kan wees”. Sunette het op 11 September aangekondig dat sy die liga stig kompleet met ’n visie, missie, gedragskode, embleem en ’n eie Facebook-blad.
MAAR DIT IS HOE SY DINGE SIEN !!!
Me. Sunette Bridges is toe nie die
biddende Madonna soos wat sy haarself voordoen op haar blad en die van die
BoervrouLiga nie. Ons het 'n epos ontvang van een van ons gereelde deelnemers
op die Skaamblad waar Sunette in geen onduidelike ta al haar afkeer in die
persoon se leefwyse uitgebraak het.
Onmiddelik nadat ek die epos gelees het, het Jeanne Goosen se woorde by my opgekom ' Ons is nie almal so nie'. Sunette maak haar skuldig aan waarde-oordeel oor mense - dis vir my 'n direkte teenstelling met haar hoogheiligheid. Dis duidelik dat sy nie kan onderskeid tref tussen persoons-oordeel en aksie-oordeel nie.
Soos ons telkens reeds hier geskryf het, help ons graag om onkunde uit die weg te ruim. Die plasing se doel doel is om vir die Volksmoeder die korrekte prosedure deur te gee hoe om 'n IP adres na te gaan.
______________________________________________________
-------Original Message-------
From: Sunette Bridges
Date: 2012/10/25 04:50:14 PM
To: XXXX
Subject: Re:
XXXX, ek is nou nie lus om weer na jou kak stories te luister nie, ek het jou MOS gese jy en jou kafferkind moet uit my lewe uit bly.
...net ingeval jy NIE op my blad kan lees nie... LMGA!!! ...hier is almal daar se liefdesbriefies aan jou!!! Lol Sx
From: Sunette Bridges
Date: 2012/10/25 09:56:38 PM
To; XXXXXXXXXXXXXXXXXX
Subject: Re:
Tatta Pop! ...en sterkte! Ek het wat ek nodig het en mors nie my geld om mense soos jy te dagvaar nie... Jy het niks! Daar’s mos maar ander maniere om jou gal te werk! ...dis nou as ek die tyd het! Jy is mos maar die enetjie wat dreig met prokureurs en so aan! Lol... Kos nie ‘n dooie sent om ‘n IP-adres te kry as jou man die grootste IT maatskappy in Duitsland besit nie! ...vra maar vir Vanessa Roos. Ek sien hoeka sy’t weer mak geraak! Tyd dat ek weer haar Baas bel en haar werksadres op FB sit! ...en sommer jou huisadres ook... Ek het dit mos! Ek meen... Jy’t mos my foonnommer vandag laat opsit! ...dis TIT vir TAT poppie!
Heerlike nagrus vir jou!
No comments:
Post a Comment