EN SO WIL NIEMAND HULSELF MEER MET SUNETTE BRIDGES ASSOSIEER NIE.
Let baie mooi op hoe sy nou `n dreigende houding inneem oor die waarheid.
Afriforum en 90% van Afrikaners distansieer hulself vanaf Sunette Bridges met die grootste minagting wat dit verdien.
Sy is GEEN aanwins in ons huidige samelewing nie.
Sy is GEEN aanwins in ons huidige samelewing nie.
No comments:
Post a Comment