Hier is Sunette Bridges se hartseer lewensverhaal
Joma Van Der Merwe
Verklaring deur Sunette Bridges.
Hier is die hartseer verhaal van my lewe!
Ek't opgehou studeer want ek was VER swanger buite die eg, is geskors uit die
fakulteit en het al my vakke gedruip!
Voorts was my Pa bankrot en konnie meer vir my studies betaal nie, toe gaan verkoop ek my lyf op Prellerplein en vandaar die swangerskap. Ek is totaal finansieel geruineer deur die 5 musikale regters wat my loopbaan gesink het en verkoop nou mieliemeel by die tonnemaat om myself te onderhou en die oortollige mielies skenk ek dan aan 'n opnameateljee wat vir my CDs opneem wat ek dan gratis uitdeel om my eie voordeel te bewerkstellig. Wanneer ek ekstra geldjies het, befonds ek die BKA en in my vryetyd breinspoel ek daagliks so 11 000 of wat mense. Ek hoop jy sal my kan vergewe en my opdra in jou opregte gebede sodat ek kan terugkeer na die regte pad. Baie dankie vir jou intense belangstelling in my dilema. Ek waardeer jou teregwysings en ondersteuning opreg! En ek moet jou ook bedank vir die geleentheid om te bieg oor al my sondes, foute, oortredinge en tekortkominge! Baie liefde! Sx

OORSPRONKLIKE POS WAT VERSPREI WAS.
No comments:
Post a Comment