Hier kan nou baie duidelik gesien word hoe Sunette Bridges kontak maak met die BKA en dat een van die vriende van Sunette Bridges se boervrou liga gearresteer is vir die onwettige besit van `n vuurwapen en ammunisie.
Daar sal ook later volledig poste geplaas word hoe mense deur Sunette Bridges en die BKA aangemoedig is en uit en uit geweld voorstaan.
Hier kan op Foto een baie duidelik gesien word dat een van Sunette Bridges se boervrouliga lede gearresteer is en Sunette antwoord ook op die pos.
Op foto twee kan nou duidelik gesien word dat die boervrou liga en die BKA saam werk en hoe Sunette gevra word om hulle te kontak wat sy ook soos gesien kan word op die pos
"wel doen".
Op foto drie kan nou gesien word hoe die BKA probeer walgooi en alles in hulle vermoe doen om te laat lyk dat dit nie van hulle Lede is wat gearresteer is nie en die skuld probeer oorskuif op ander Organisasies.
No comments:
Post a Comment