Toestemming

Sunette Bridges wil almal dagvaar en Hof toe sleep maar in die ander kant gee sy toestemming dat daar maar van haar gese kan word net wat die mense wil en dit pla haar nie so hoe dan nou ????

Sonette, jy kan mos nie die mense uitlok om te se wat hulle wil en dan wil hof toe sleep nie, dit is mos uitlokking !!!!




No comments:

Post a Comment